Jou Top20 Sangers vir die Week, met ‘n paar nuwe sangers wat kom inloer !!

Robbie wessels betree die week se Top 20 met sy eerste album in bykans drie jaar, die album se naam is “woestyn” met die gelyknamige titelsnit.

Ons het ook 2 bekende sangers wat gesamentlik hul toetrede tot die Top 20 maak, dit is niemand anderste as Kurt Darren en Pieter Koen nie. Welkom by die Top 20 lysie.

Elvis Blue het uit die Top 20 geval maar het dit weer betree, op nommer 18, welkom terug Elvis.

Die Lieflinge bly vir die tweede week op nommer 1 … baie geluk Rudi en Charnè.

1. Ons Lieflinge – “Miljoene stemme”
2. Joe Forster – “Die ridder”
3. Riaan Grobler – “Die boek”
4. Joshua na die Reën – “Laat die wind my neem”
5. Len Muller – “Sing vir sente”
6. Dewald Wasserfall – “Altyd jonk bly”
7. Regentse – “Vuil Vanderbijl”
8. Ruan Josh ft Franja du Plessis – “Ek will ewe”
9. Elvis Blue – “Die brug”
10. Deon Groot – “As ek net jou man kon wees”
11. Stella – “Deur die liefde en die seer”
12. Almarie du Preez – “Jy vir my”
13. Liezel Pieters – “Droë riviere”
14. Heuning – “Miskien”
15. Wynand Strydom – “Katrina”
16. Lizandra Winter – “Die begin”
17. Pieter Koen – “Wonders van my wêreld”
18. Elvis Blue – “Elke hart”
19. Kurt Darren – Jy’s ‘n legend”
20. Robbie Wessels – “Woestyn”

Ons Lieflinge op #1

Ons Lieflinge op #1

Joe Forster op #2

Joe Forster op #2

Riaan Grobler is #3

Riaan Grobler is #3


Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment