Bos Oorlog Reeks Episode 5 Potgooi


Elke Maandag aand om 8nm op SAUK Nuus Radio saam met jou met my bosoorlog reeks om hulde te bring aan ons helde wat die hoogste prys betaal het vir ons Vryheid teen terrorisme en kommunisme

Ek nooi jou vriendelik om my te Kontak met jou storie by nuus @saukradio.com of op skype corrie.slabbert3 Jy kan jou storie ook lewendig op die lug vertel Kontak my dan maak ons ‘n afspraak

 

Ons bring Hulde aan ons Helde wat vir Volk en Vaderland op 17 en 18 April 1966 – 1989 die hoogste prys betaal het:

FOR THEM THE LAST POST HAS SOUNDED

On 17 April 2016, let us pause for a minute to remember the following young men from our Generation who answered the Final Roll Call.

17 April 1980: 63869909PE Sergeant Carel Petrus Greyling HC from 1 Reconnaissance Regiment was killed in a military vehicle accident in the Eastern Caprivi. He was 33.

17 April 1981: 75452048BG Corporal Clive Fisher from the Infantry School was killed in a private vehicle accident on the National road near Mossel Bay. He was 21.

17 April 1982: 77242501BG Rifleman Derek Jurgens Deysel from 5 SAI was accidentally killed at the Jozini Training Base when he was struck by a bullet resulting from the accidental discharge of a fellow soldier’s rifle. He was 20.

17 April 1984: 81051164BG Rifleman Johann Christiaan Rheeder from the Infantry School was killed in a private vehicle accident on the Beaufort West – Richmond road. He was 19.

17 April 1984: Two members from 7 SAI were killed at Nehone in Southern Angola after suffering multiple shrapnel wounds in an accidental rifle grenade explosion. While a patrol was resting on the verandah of the little church at Nehone, a member of the patrol was tampering with a M-60P1 Yugoslavian HEAP Pencil STRIM Rifle Grenade. The rifle grenade exploded killing two members instantly and wounding four others. The casualties were:

80413552BG Corporal Phillipus Botha. He was 20
81245854BG Rifleman Cecil Rhodes Dippenaar. He was 19.

17 April 1994: Lance Corporal W.Z. Matwa from 61 Mechanised Battalion Group was accidentally killed during operations connected with Operation Jumbo. He was 22.

 

18 April 1983: Two members from the SWA Police Counter-Insurgency Wing: Ops K Division (Koevoet) were Killed in action during a contact with SWAPO/PLAN insurgents in Northern Owamboland. They were:

Special Sergeant Jacob Saulo. He was 34.
Special Constable Thimotheus Maritina. He was 25

18 April 1988: 84379122BG Lance Corporal Pieter Gerhardus Viljoen Du Toit from the South African Medical Corps, attached to 201 Battalion SWATF was Reported Missing together with other 201 Battalion after a fierce action between Romeo Mike elements and a combined force of SWAPO/PLAN, FAPLA and Cuban elements in Southern Angola. The missing 201 Battalion members successfully evaded capture and returned to South West Africa three days later but Du Toit could not be found. A Special Forces Recovery Team was inserted into the contact area and successfully located his body that was found buried in a shallow grave in an area well clear of the initial contact zone. It appears that Du Toit had been hit in the chest by an RPG-7 Anti-Tank Rocket that had penetrated the armoured glass at the Casspir 20mm gun position as he had stepped up to man the gun and was thus severely wounded prior to being captured and removed by enemy forces. He obviously succumbed to his wounds a short while later and had been hastily buried before the enemy forces withdrew from the area. He was 19.

18 April 1988: 74304841PE Major Lucas Frederick Lotter, the 53 Battalion SWATF Intelligence Officer, was Killed in Action in Southern Angola just north of Alpha Tower early / mid-evening while following enemy spoor. His Casspir vehicle came under enemy fire and a single enemy bullet ricocheted off the hatch cover and struck him in the back of the head, killing him instantly. The Casspir immediately returned to Etale Base where he was officially declared dead on arrival. He was 29.

18 April 1988: 87782496SP Rifleman Alberto Nunes Dinu from 32 Battalion was Killed in Action during a contact with enemy forces in Southern Angola. He was 29.

18 April 1989: 86020047KV Lance Corporal Bernardus Lambertus Saayman from 110 Air Commando Squadron SAAF was killed while participating in a 2-day Commando Camp when his Cessna 182, Registration Number ZS-FUB flew into high ground in the Montague Mountains east of Robertson. He was 39.

Their names and sacrifice have not been forgotten.

 

Fees op 2 Mei 2016

militêre fees

Herinneringe…

 

 Philip Botha skryf uit Auatralië

Snaakse Storie. Elke jaar hou die mense van Kennesaw ‘n moerse fees. (Interesante feit- Kennesaw se Wet is dat die hoof van elke huis n vuurwapen moet besit) Ons doen verkeer beheer en saam met die polisie en “provide ons n sterker presence” om misdaad te voorkom.

Snaaks genoeg,ek en die ou aan my linkerkant was meetstal swerfwagte.So deur die miljoene mense sien ek so Klein laaitie,vinger in die bek aan die huil. Kan nie die ma sien nie. Toe ek oorstap,buk daar n ander ou by hom. Ek dag dis maar die pa. Ek se maar hello net om te check.

Die Ou kyk op en in die dikste Afrikaanse aksent se hy, “I fink dis kid is lost….” Uit al die miljoene mense vat dit twee boertjies om n verlore kid te erken . HaHa!

Kind se ma was al klaar by die polisie tent toe ek dit in radio.

 

Artikel op Diakonos web blad geskryf deur Deon Meyer

‘n paar van sy herhinneringe

Darem vreemd hoe herinneringe ‘n mens soms net kan bestorm en onverwags vang. Sit gisteraand en praat met ‘n kollega, wat soos ek, ook verpligte militêre diensplig gedoen het as kapelaan. So met die gepraat begin daar hoeveel herinneringe deur my gedagtes spoel wat my laat wonder hoe diep van die herinneringe werklik lê. Hoeveel van Chris Louw se Boetman lê nog onder my vel en wegkruip? Ek weet nie….

Sommer so, sonder om te probeer sistematiseer of om te probeer orden in datum volgorde… onthou ek…:

  • Die kameraderie gedurende basies. Die saamstaan, die saam af-“chop”. Ek onthou die Dopper pelle wat die bottel Whiskey aan ‘n toutjie by die venster uitgehang het, die absolute sinnelose gerondjaag in die middel van die nag as die korporaal dronk terugkom in die basis.
  • Hoe die Afrikaanse, Engelse, Joodse en Sewendedag Adventiste dominees saamgebind word deur die saam swaarkry gedurende basies.
  • Die staande mag Kapelaan wat vir my sê die Belhar belydenis is 10% kommunisties – en sy gesig toe ek hom durf vra WATTER 10%!
  • Hoe die swart mense in Zwide die weermag op die hande gedra het in ’85, toe die weermag in die woongebiede ontplooi is, voor die noodtoestand. Ek onthou hoe die kampers, waarvan baie Xhosa kon praat, met die mense gesels het. Ek onthou hoe ons vrugte en koeldrank gegee is, want die inwoners het gedink ons kom beskerm hulle teen die polisie….
  • Hoe die vriendelike geaardheid soos handomkeer verander het toe die “powers that be” besluit het daar moet ‘n polisieman op elke weermag Buffel saamry. Hoe dit verder verander het toe die kampers afgehaal is en vervang is met jong 18jaar oud dienspligtiges.
  • Hoe ongemaklik ek gevoel het met die sake wat bespreek is as ek Brig Joffel van der Westhuizen se ordergroepe moes bywoon as die Kommandement Kapelaan weg was.
  • Die kommadant op Eenhana wat my binne ‘n paar minute nadat ek hom ontmoet het, vertel het hy gaan hoof van die leër word (hy het nooit nie….)
  • Hoe die einste kommadant in siviele klere rondloop, terwyl die res van die basis gedwing word om self op Saterdae en Sondae, as hulle af is, in vol browns rond te loop.

Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment