ʼn Warm lenteson het Saterdag skaars oor die Botaniese Tuin in Pretoria gesak of meer as 1 000 fliekvlooie het reeds hul piekniekkomberse oopgegooi om Afrikaanse musiek en flieks behóórlik in die buitelug te vier. Maroela Media en attooh! se derde buitebioskoop het die inryteater vanjaar weer in sy volle glorie laat herleef en was..
Lees verder…