Chris Chameleon Vernuwing word dikwels oorspeel, as sou dit die enigste of selfs belangrikste kriterium wees wat ʼn kunstenaar se loopbaan moet kenmerk. Ten onregte word dikwels van ʼn kunstenaar verwag om met elke nuwe CD met “iets nuuts” vorendag te kom. Is vernuwing deurgaans moontlik, wonder ʼn mens. Verruiming is ʼn ander saak. Om..
Lees verder…
CD van die maand (resensie): Chris Chameleon – Jy en ek en ek en jy
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!
Chris Chameleon
Posted on Leave a comment
Voorheen bekend as die sanger en baskitaarspeler vir die rock groep Boo!, het Chris Chameleon nie gesukkel om vir homself ‘n groot groep toegewyde aanhangers te verseker aan die begin van sy solo-loopbaan nie. Chameleon is veral bekend vir sy toonsettings van verskeie Ingrid Jonker gedigte en sy “Klassieke Chameleon” vertonings, wat op CD en..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!