Die FAK het Coertse Maandag met ‘n koek verras. Foto: FAK Dit voel soos ʼn kort nagrus gelede toe haar hoë note so amper tot in die uithoeke van die aarde weerklink het: Suid-Afrika se eie primadonna – “onse Mimi” – die lieflingsopraan wat die wêreld kiertsregop laat sit het. ʼn Ware diva, met reg..
Lees verder…