Skakels om na SAUK Radio te luister op alle selfone, rekenaars en tablette

Skakels om na SAUK Radio se Sportuitsending Vandag saam met Gottie Myburgh te luister vanaf 15:00. Luister met:  Android: http://radio.sauk.mobi:7068/;stream.mp3  BlackBerry: http://radio.sauk.mobi:7068/;stream.mp3  iPhone: http://radio.sauk.mobi:2199/tunein/saukradio.pls Rekenaar vanaf ons tuisblad: www.SAUKRADIO.com Skakel elke Saterdagmiddag in op SAUK Radio en luister na sport tellings soos dit gebeur en na heerlike musiek elke dag heeldag! Gesels saam in die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

Pot soek ‘n deksel Vrydag aande om 7nm

SAUK Radio 7nm Vrydag aande Pot soek ‘n deksel Gesels saam in die Klets kamer http://saukradio.com/ waar die radio ook speel Dis sommer maklik om saam te kuier klik op die radio skakel bo aan die blad of op die rooi app radio skakeltjie lings op die blad of sommer op tunein wat werk op alle […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

SAUK Radio – Naweek Rooster

Vrydag 1nm Kinderhoekie en Bak en Proe Vandag Heidi – besoek ons web blad vir die resepte http://nuus.info/category/kos-en-resepte/ 7nm Pot soek ‘n Deksel SAUKRadio is trots om “Pot Soek ‘n Deksel” aan U voor te stel. ‘n Nuwe program wat U graag wil voorstel aan U Deksel, of Pot, sou U een begeer.   Luister […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

Pot Soek ‘n Deksel saam met Maatjie.com – Episode 3

SAUKRadio is trots om “Pot Soek ‘n Deksel” aan U voor te stel. ‘n Nuwe program wat U graag wil voorstel aan U Deksel, of Pot, sou U een begeer. Ons gaan elke Vrydag aand vir U meer oor die nuwe wêreld van aanlyn afsprake vertel en sommer lekker kuier. Mettertyd sal U sien hoe […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

Pot Soek ‘n Deksel met Maatjie.com

SAUKRadio is trots om “Pot Soek ‘n Deksel” aan U voor te stel. ‘n Nuwe program wat U graag wil voorstel aan U Deksel, of Pot, sou U een begeer. Ons gaan elke Vrydag aand vir U meer oor die nuwe wêreld van aanlyn afsprake vertel en sommer lekker kuier. Mettertyd sal U sien hoe […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

NUUT! Pot Soek ‘n Deksel – Maatjie.com se nuwe Sielsmaats Versoek program.