My hart bly in ʼn taal, die CD waarmee Refentse Morake verlede jaar sy debuut gemaak het, het nie net die aandag van die publiek op dié jong man gevestig nie, maar ook dié van die Suid-Afrikaanse musiekbedryf. Vroeër vanjaar het hy vier Ghoemas met dié CD verower: dié van manskunstenaar van die jaar, album..
Lees verder…