Voorheen bekend as die sanger en baskitaarspeler vir die rock groep Boo!, het Chris Chameleon nie gesukkel om vir homself ‘n groot groep toegewyde aanhangers te verseker aan die begin van sy solo-loopbaan nie. Chameleon is veral bekend vir sy toonsettings van verskeie Ingrid Jonker gedigte en sy “Klassieke Chameleon” vertonings, wat op CD en..
Lees verder…
Chris Chameleon
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!