Nou en elke Sondag aand op SAUK Radio: Kontroversiële gesprek oor die Boervolk…

Nou op SAUK Radio: Kontroversiële gesprek oor die Boervolk. Luister nou en elke Sondag aand met Jan Diedriks en Theunis Cloete vanaf 7nm   SAUK RADIO is gratis om te gebruik vir enigiets van volksbelang, kontak Don op nuus@sauk.co.za   Skakels om na SAUK Radio te luister op alle selfone, rekenaars en tablette: Android: http://radio.sauk.mobi:7068/;stream.mp3 […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Skakels om na SAUK Radio te luister op alle selfone, rekenaars en tablette

Skakels om na SAUK Radio se Sportuitsending Vandag saam met Gottie Myburgh te luister vanaf 15:00. Luister met:  Android: http://radio.sauk.mobi:7068/;stream.mp3  BlackBerry: http://radio.sauk.mobi:7068/;stream.mp3  iPhone: http://radio.sauk.mobi:2199/tunein/saukradio.pls Rekenaar vanaf ons tuisblad: www.SAUKRADIO.com Skakel elke Saterdagmiddag in op SAUK Radio en luister na sport tellings soos dit gebeur en na heerlike musiek elke dag heeldag! Gesels saam in die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bosoorlog reeks elke maandag op SAUKradio. Episode 9 – Gedigte

Elke Maandag aand om 8nm op SAUK Radio saam met Corrie se bosoorlog reeks om hulde te bring aan ons helde wat die hoogste prys betaal het vir ons Vryheid teen terrorisme en kommunisme Ek nooi jou vriendelik om my te Kontak met jou storie by nuus @saukradio.com. Jy kan jou storie ook lewendig op […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

BosOorlog – Episode 8: Die Slag van Cassinga Deel 2. Elke Maandag aand op SAUKradio.

Bosoorlog reeks episode 8 Mei 2016. Die Slag van Cassinga Deel 2. Na aanleiding van Anton van Rooyen.se fonds om hom te help met prostese. Die wins op die verkope van my digbundel Bundel “Wondgom” deur die Erfenis stigting en Ebo Trust vir die maand van April is R1328. Ek betaal dit graag oor ter stuiwing van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

BosOorlog Reeks – Episode 6. Elke Maandag aand op SAUK Radio om 8nm

Elke Maandag aand om 8nm op SAUK Radio saam met Corrie se bosoorlog reeks om hulde te bring aan ons helde wat die hoogste prys betaal het vir ons Vryheid teen terrorisme en kommunisme Ek nooi jou vriendelik om my te Kontak met jou storie by nuus @saukradio.com. Jy kan jou storie ook lewendig op […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bosoorlog Episode 7 – Die slag van Cassinga Deel 1. Elke Maandag aand om 8nm op SAUKRadio.com

Elke Maandag aand om 8nm op SAUK Radio saam met Corrie se bosoorlog reeks om hulde te bring aan ons helde wat die hoogste prys betaal het vir ons Vryheid teen terrorisme en kommunisme Ek nooi jou vriendelik om my te Kontak met jou storie by nuus @saukradio.com. Jy kan jou storie ook lewendig op […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Eerste Vryheidsoorlog en die Anglo Boereoorlog Deel 1 van 4

Die Eerste Anglo Boere Oorlog Saamgestel uit 2 Klankbane 1880 – DIE EERSTE VRYHEIDSOORLOG breek uit tussen Transvaal en Brittanje a.g.v. die ANNEKSASIE van die Z.A.R. deur Brittanje. Shepstone en Carnavon wou die hele S.A. in ‘n federasie onder die Britse vlag verenig. Die Boere behaal by AMAJUBA ‘n groot oorwinning. PRESIDENT JAN BRAND van die  VRYSTAAT tree […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!