Skakels om na SAUK Radio te luister op alle selfone, rekenaars en tablette

Skakels om na SAUK Radio se Sportuitsending Vandag saam met Gottie Myburgh te luister vanaf 15:00. Luister met:  Android: http://radio.sauk.mobi:7068/;stream.mp3  BlackBerry: http://radio.sauk.mobi:7068/;stream.mp3  iPhone: http://radio.sauk.mobi:2199/tunein/saukradio.pls Rekenaar vanaf ons tuisblad: www.SAUKRADIO.com Skakel elke Saterdagmiddag in op SAUK Radio en luister na sport tellings soos dit gebeur en na heerlike musiek elke dag heeldag! Gesels saam in die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAUK NUUS & RADIO is op soek na ‘n deeltydse advertensie verkoopsagent.

Die SAUK platform (nie SABC nie), bied ‘n goeie geleentheid vir besighede om hul produkte te bemark en ons soek iemand om die storie aan hulle oor te dra.   Ons kry oor ‘n Duisend unieke luisteraars per week op ons SAUK Radio en meer as 15,000 unieke kuiermense op ons SAUK Nuus Webwerf per […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAUK Radio Rooster Vir Maandag aand 11 Julie 2016

  7nm  Werksoek met Pieter van Zyl Indien jy werksoek of werk wil aanbied gaan na www.V.co.za Vonkie Pieter by pieter@saukradio.com WA/SMS 0795116488 8nm –  Bosoorlog reeks met Corrie Slabbert Ons bring Hulde Ons Dapper Helde wat die hoogste Offer betaal het mag nooit vergeet word nie 9nm – Ons lewende erfenis met Pieter van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!