Die opwindende Afrikaanse musiekblyspel, Altyd in my drome, wat gegrond is op die Pierre de Wet-fliek van 1952, word eersdaags weer op die planke gebring, dié keer by die Brooklyn-teater in Pretoria. Dié blyspel, verwerk vir die verhoog deur Neels Clasen en Dawid Boverhoff, het reeds in 2016 sy teater-debuut gemaak met ʼn speelvak van..
Lees verder…