Dis TOP 20 tyd op SAUK Radio – Week 18 September 2017

Hier is jou Top 20 vir hierdie week. Ons het ‘n nuwe Sanger wat sy toetrede maak tot die Top 20, en dit is niemand anderste as Emil Struwig met sy liedjie “Liefde wen altyd”

Ongelukkig het ons slegte nuus vir die Karen Zoid aanhangers, sy skuif na die 2de plek toe die week om plek te maak vir Kurt Darren met sy liedjie “Jy’s ‘n legend”.

1. Kurt Darren – “Jy’s ‘n legend”
2. Karen Zoid – “Vir jou”
3. Appel – “Kom lê my neer”
4. Liezel Pieters – “Gooi jou liefde op my neer”
5. Elvis Blue – “Elke hart”
6. Ruan Josh ft Franja du Plessis – “Ek wil lewe”
7. Caroline Grace – “Ek bid vir jou”
8. Wynand Strydom – “Katrina”
9. Die Heuwels Fantasties – “Bietjie hoop”
10. Steve Hofmeyr – “Feeslied”
11. Elandrè – “Afrikaans sal bly”
12. Joe Forser – “Die ridder”
13. Monique Steyn – “Die boom”
14. Tussen sterre en Bouwer Bosch – “Hemelrym”
15. Deon Groot – “As ek net jou man kon wees”
16. Ons Lieflinge – “Miljoene stemme”
17. Saarkie – “Vir altyd”
18. DZL ft Maruchè – “Wees iemand”
19. Riaan Grobler – “Die boek”
20. Emil Struwig – Liefde wen altyd”

Kom mense, stem vir jou Nommer 1 en dalk volgende week is jou sanger of groep bo aan die lysie.

Kurt Darren #1 - Klik op die prentjie vir musiek video

Kurt Darren – #1 – Klik op die prentjie vir musiek video

Karen Zoid #2 -  klik op die prentjie om na die musiek video te kyk

Karen Zoid #2 – klik op die prentjie om na die musiek video te kyk

Appel - Kom le my neer #3 - Klik op die prentjie om die musiek video te sien

Appel – Kom le my neer #3 – Klik op die prentjie om die musiek video te sien


Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment