Dit Wat Saak Maak met Mariska Dalene – Onderhoud met Ivan van der Merwe


Dit wat Saak Maak met Mariska Dalene – Weeksdae tussen 3 en 4 op SAUK Radio

Mariska gesels met Ivan van der Merwe oor sy kinder dae, sy loopbaan, skool dae en sommer bietjie rugby…

Gesels saam in die Klets kamer http://saukradio.com/ waar die radio ook speel
Dis sommer maklik om saam te kuier klik op die radio skakel bo aan die blad of op die rooi app radio skakeltjie lings op die blad of sommer op tunein wat werk op alle selfone, android, tablet of rekenaar dit is 17-20 meg per uur om na die radio te luister enige plek enige tyd wêreldwyd waar jy internet opvangs het.






Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment