Hier is jou Top 20 vir die week van 16 Oktober 2017

Hier is jou Top 20 vir hierdie week, met ‘n paar verassings. Die Afrikaanse sangers Leah en Jo Black se liedjie “Nooit alleen” betree die week se Top 20 in die tiende plek. Manie Jackson betree die Top 20 die week, wie weet wat met sy treffer gaan gebeur.

Kyk ek moet sê dat elke week is daar verassings, en elke week is dit so lekker om vir julle die Top 20 op die blad te sit. Steve Hofmeyr se jongste enkelsnit, “Feeslied” wat mense se tonge so bietjie los het, neem die week se nommer #1.

1. Steve Hofmeyr – “Feeslied”
2. Tussen sterre en Bouwer Bosch – “Hemelrym”
3. Caroline Grace – “Ek bid vir jou”
4. Ray Dylan – “Vir ewig jonk”
5. Emil Struwig – “Liefde wen”
6. Elandrè – “Afrikaans sal bly”
7. Appel – “Kom lê my neer”
8. Kurt Darren – Jy’s ‘n legend”
9. Liezel Pieters – “Gooi joou liefde op my neer”
10. Leah & Jo Black – “Nooit alleen”
11. Karen Zoid – “Vir jou”
12. Elvis Blue – “Elke hart”
13. Wynand Strydom – “Katrina”
14. Saarkie – “Vir altyd”
15. Bok van Blerk & Appel – “Lemoene”
16. Ruan Josh ft Franja du Plessis – “Ek wil lewe”
17. Die Heuwels Fantasties – “Bietjie hoop”
18. Retief Burger – “Oor ‘n duisend jaar”
19. Manie Jackson – “Nog net een keer”
20. Joe Forser – “Die ridder”

Kom mense, stem vir jou Nommer 1 en dalk volgende week is jou sanger of groep bo aan die lysie.

En hier is jou nommer #1 – Steve Hofmeyr – “Feeslied”

En jou nommer #2 – Tussen sterre en Bouwer Bosch – “Hemelrym”

En jou nommer #3 – Caroline Grace – “Ek bid vir jou”


Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment