Hier is jou Top 20 vir week 2 Oktober 2017

Hier is jou Top 20 vir hierdie week. Appel val uit hierdie week en Caroline Grace spring na die eerste plek on die lys. Bok van Blerk en Appel ook bekend as Christoph Kotzè, se liedjie “Lemoene”, maak die week sy toetrede tot die Top 20.

Die musiekvideo vir die liedjie is reeds meer as 130 000 gekyk vandat dit ‘n week gelede opgelaai is. Loer hier onder vir die gewilde musiekvideo.

1. Caroline Grace – “Ek bid vir jou”
2. Appel – “Kom lê my neer”
3. Steve Hofmeyr – “Feeslied”
4. Tussen sterre en Bouwer Bosch – “Hemelrym”
5. Kurt Darren – Jy’s ‘n legend”
6. Liezel Pieters – “Gooi joou liefde op my neer”
7. Karen Zoid – “Vir jou”
8. Elandrè – “Afrikaans sal bly”
9. Elvis Blue – “Elke hart”
10. Ruan Josh ft Franja du Plessis – “Ek wil lewe”
11. Wynand Strydom – “Katrina”
12. Ray Dylan – “Vir ewig jonk”
13. Emil Struwig – “Liefde wen”
14. Die Heuwels Fantasties – “Bietjie hoop”
15. Saarkie – “Vir altyd”
16. Joe Forser – “Die ridder”
17. Monique Steyn – “Die boom”
18. Deon Groot – “As ek net jou man kon wees”
19. Ons Lieflinge (Rudi en Charnè) – “Miljoene stemme”
20. Bok van Blerk & Appel – “Lemoene”

Kom mense, stem vir jou Nommer 1 en dalk volgende week is jou sanger of groep bo aan die lysie.

Hier is die musiekvideo van die nommer #1 – Caroline Grace – “Ek bid vir jou”

En hier is die video van nommer #2 – Appel – “Kom lê my neer”

En die nommer #3 is – Steve Hofmeyr – “Feeslied”

En hier is jou bonus video van Bok van Blerk & Appel – “Lemoene”


Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment