Hier is jou Top 20 vir week 6 November 2017

Hier is jou Top 20 vir hierdie week, met ‘n paar verassings. ‘N julle nuwe paar liedjies het ons Top 20 betree. Elvis Blue betree die week ons Top 20 met sy splinternuwe liedjie names “Blou”.

Len Muller met sy liedjie “Ons is een” en Jay se liedjies “Solank” is ook nuwe snitte tot die Top 20.

Ons het ‘n wonderlike verassing op die nommer 1 posisie, niemand anderste as Jo Black en Leah met hulle treffer “Nooit alleen”.

1. Leah & Jo Black – “Nooit alleen”
2. Steve Hofmeyr – “Feeslied”
3. Ray Dylan – “Vir ewig jonk”
4. Brendan Peyper – “Vannaand sê ek net ja”
5. Emil Struwig – “Liefde wen”
6. Tussen sterre en Bouwer Bosch – “Hemelrym”
7. Caroline Grace – “Ek bid vir jou”
8. Elandrè – “Afrikaans sal bly”
9. Retief Burger – “Oor ‘n duisend jaar”
10. Appel – “Kom lê my neer”
11. Kurt Darren – Jy’s ‘n legend”
12. Bok van Blerk & Appel – “Lemoene”
13. Liezel Pieters – “Gooi joou liefde op my neer”
14. Karen Zoid – “Vir jou”
15. Bouwer Bosch – “Verby”
16. Elvis Blue – “Elke hart”
17. Len Muller – “Ons is een”
18. Saarkie – “Vir altyd”
19. Jay – “Solank”
20. Elvis Blue – “Blou”

Kom mense, stem vir jou Nommer 1 en dalk volgende week is jou sanger of groep bo aan die lysie.

Hier is jou nommer 1 vir die week, Leah & Jo Black – “Nooit alleen”
Ongelukkig kon ek nie ‘n musiekvideo van die liedjie vir julle opspoor nie, maar sou jy ‘n mp3 klankgreep hê wat jy graag met ons wil deel dan kan jy dit vir my e-pos na tersia@7.co.za

En in die nommer 2 plek, hier is Steve Hofmeyr – “Feeslied”

En op jou nommer 3 plek, hier is Ray Dylan – “Vir ewig jonk”

En hier is jou bonus musiekvideo vir die week, Bok van Blerk & Appel – “Lemoene”


Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment