Hoezit versoek program met Pieter 07 Julie 2016

Kuier elke Donderdag aand om 7nm saam op Hoezit, die nuwe versoek-program op SAUK-Nuus! met Pieter van Zyl  sms of whatsup hom by 0795116488 met ‘n boodskap met die liedjie van jou keuse

Stuur jou boodskap na enige iemand op enige plek en vra vir jou gunsteling liedjie, slegs op Hoezit! Van 19:00 tot 21:00, net deur op die volgende skakels te kliek! Dis sommer maklik om saam te kuier kliek op die radio skakel bo aan die blad of op die rooi app radio skakeltjie lings op die blad of sommer op tunein wat werk op alle selfone, android, tablet of rekenaar luister enige plek enige tyd wêreldwyd waar jy internet konneksie het

Luister na die potgooi:

Stuur jou versoeke vir verjaardag-, huwelik- of enige ander herdenking vir iemand wat siek is of ‘n geliefde afgestaan het aan die dood, of dalk net om ‘n gimlag op daardie spesiale persoon se gesig te sit pieter@ saukradio.com WA/sma 0795116488

Gesels saam op ons Skype klets sluit aan by die groep met die skakel https://join.skype.com/jDw5PgytF26M

Gesels saam in die Klets kamer http://saukradio.com/

Skakels om na die radio te luister: http://radiostart.co.za:9954/listen.pls

Blackberry skakel: http://saukradio.com:9954/;listen.mp3

http://tunein.com/radio/SAUK-NUUS-Radio-s253818/

Wil jy ‘n omroeper by SAUK Nuus Radio wees? Het jy ‘n program wat jy wil aanbied? Wil jy opnames maak oor sake van belang vir die Volk? Of wil jy jou besigheid oor die lug adverteer – Help ons om ons erfenis terug te neem! kontak ons by nuus@saukradio.com

http://tunein.com/radio/SAUK-NUUS-Radio-s253818/


 

Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment