Howzit Hoezit Versoeke Nr.2 met Pieter van Zyl elke Donderdag aand op SAUKradio


Howzit Hoezit versoek program met Pieter van Zyl elke Donderdag om 8nm op SAUK Radio! SMS of whatsapp hom by 0795116488 met ‘n boodskap met die liedjie van jou keuse.

Kuier elke Donderdag aand saam op Hoezit, die nuwe versoek-program op SAUK Radio!

Stuur jou boodskap na enige iemand op enige plek en vra vir jou gunsteling liedjie, slegs op Hoezit! Van 20:00 tot 21:00, net deur op die volgende skakels te kliek!

Dis sommer maklik om saam te kuier – kliek op die radio skakel bo aan die blad of op die App radio skakeltjie links op die blad of sommer op tunein wat werk op alle selfone, android, tablet of rekenaar.

Dit is slegs 17-20 meg per uur om na die radio te luister enige plek, enige tyd wêreldwyd, waar jy internet opvangs het

Gesels saam in die Klets kamer op ons tuisblad. SAUKradio.com






Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment