Jou Top 20 vir die week, met ‘n paar verassings.

Hier is jou Top 20 vir hierdie week. En wat ‘n verrasing het ons nie in die week se keuses nie. Ruan Josh en Franja du Plessis is nommer 1 die week met hulle liedjie “Ek wil lewe”, hierdie broer en suster trio mag maar sing. Hoop om hulle vir ‘n hele paar weke op die nommer 1 spasie te sien. Die Top 20 is julle keuses, dus stem stem stem.

Die nuwe sangers of groep wat die Top20 betree het hierdie week is Die Heuwels Fantasties met hulle liedjie “Bietjie hoop” en dan is dit 1925 Band met hulle liedjie “Al te min te veel gevra”.

1. Ruan Josh ft Franja du Plessis – “Ek wil lewe”
2. Joe Forser – “Die ridder”
3. Riaan Grobler – “Die boek”
4. Elvis Blue – “Elke hart”
5. Deon Groot – “As ek net jou man kon wees”
6. Ons Lieflinge – “Miljoene stemme”
7. Karen Zoid – “Vir jou”
8. Wynand Strydom – “Katrina”
9. Joshua na die Reën – “Laat die wind my neem”
10. Dewald Wasserfall – “Altyd jonk bly”
11. Kurt Darren – Jy’s ‘n legend”
12. Len Muller – “Sing vir sente”
13. Pieter Koen – “Wonders van my wêreld”
14. DZL ft Maruchè – “Wees iemand”
15. Regentse – “Vuil Vanderbijl”
16. Lizandra Winter – “Die begin”
17. Robbie Wessels – “Woestyn”
18. Die Heuwels Fantasties – “Bietjie hoop”
19. Gert van Tonder – “Net ‘n droom”
20. 1925 Band – “Al te min te veel gevra”

Ruan Josh ft Franja du Plessis - Nommer 1

Ruan Josh ft Franja du Plessis
Nommer 1

Joe Forster op #2

Joe Forster op #2

Riaan Grobler is #3

Riaan Grobler is #3

Kom mense, stem vir jou Nommer 1 en dalk volgende week is jou sanger of groep bo aan die lysie.


Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment