Jou Top20 vir week 23 Oktober 2017

Hier is jou Top 20 vir hierdie week, met ‘n paar verassings.

Brendan Peyper betree die week se Top20 met ‘n nuwe liedjie genaamd “Vanaand sê ek net ja”.

Steve Hofmeyr se liedjie “Feeslied” bly vir die 2de week op nommer een.

Loer hier onder vir die gewilde musiekvideo van Brendan Peyper “Vanaand sê ek net ja”

1. Steve Hofmeyr – “Feeslied”
2. Tussen sterre en Bouwer Bosch – “Hemelrym”
3. Ray Dylan – “Vir ewig jonk”
4. Emil Struwig – “Liefde wen”
5. Leah & Jo Black – “Nooit alleen”
6. Caroline Grace – “Ek bid vir jou”
7. Elandrè – “Afrikaans sal bly”
8. Appel – “Kom lê my neer”
9. Kurt Darren – Jy’s ‘n legend”
10. Liezel Pieters – “Gooi joou liefde op my neer”
11. Karen Zoid – “Vir jou”
12. Bok van Blerk & Appel – “Lemoene”
13. Elvis Blue – “Elke hart”
14. Retief Burger – “Oor ‘n duisend jaar”
15. Wynand Strydom – “Katrina”
16. Saarkie – “Vir altyd”
17. Ruan Josh ft Franja du Plessis – “Ek wil lewe”
18. Die Heuwels Fantasties – “Bietjie hoop”
19. Manie Jackson – “Nog net een keer”
20. Brendan Peyper – “Vanaand sê ek net ja”

Kom mense, stem vir jou Nommer 1 en dalk volgende week is jou sanger of groep bo aan die lysie.

Hier is die treffers se musiek video’s om na te kyk … en loer net verder vir die liedjie van Brandon Peyper.

Steve Hofmeyr – “Feeslied”

Tussen sterre en Bouwer Bosch – “Hemelrym”

Ray Dylan – “Vir ewig jonk” – ongelukkig kon ek nie ‘n video kry van die liedjie om met julle te deel nie.

En hier is die beloofde liedjie van Brendan Peyper – “Vanaand sê ek net ja”


Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment