Musiek Mandjie met DJ Uiltjie, Saterdae om 7nm op SAUK Radio


SAUK Radio bied aan Musiek Mandjie met DJ Uiltjie om 7nm op Saterdag.

U mag dit nie misloop nie. Hou pen en papier byderhand – hy speel 10 – 12 liedjies waarin letters in woorde deel is van ‘n leidraad en jy moet ‘n sekere letter van die woord vat om aan die einde ‘n dorp of plek naam te vorm met die woorde.

Dit is groot pret en jy kan ook saam kuier op ons klets kamer waar DJ Uiltjie met jou kan gesels terwyl hy die leidrade speel…

Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment