Nuut: Elke Saterdag aand se Musiek Mandjie met DJ Uiltjie sal ‘n gunsteling word.


SAUK Radio is trots om Saterdag aande Musiek Mandjie met DJ Uiltjie om 7nm voor te stel.

U mag dit nie misloop nie. Hou pen en papier byderhand – hy speel 10 – 12 liedjies waarin letters in woorde deel is van ‘n leidraad en jy moet ‘n sekere letter van die woord vat om aan die einde ‘n dorp of plek naam te vorm met die woorde.

Dit is groot pret en jy kan ook saam kuier op ons klets kamer waar DJ Uiltjie met jou kan gesels terwyl hy die leidrade speel…

Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment