NUUT! Welkom by SAUK Radio se weeklikse Top 20 program met Pieter.

Welkom by SAUK Radio se nuwe Top 20 program aangebied deur Pieter van Zyl, elke Dinsdag-aand 7nm tot 9nm! Wees deel en stem vir jou top 20!

Stuur jou stem vir jou liedjie of stuur die liedjie wat jy voel op die top 20 behoort te verskyn na pieter@saukradio.com
(stemme sluit Vrydae om 2uur)
Stuur gerus ook jou gunsteling 5 of 10 liedjies se name in en ons sal dit bytel. Stuur aan pieter@ saukradio.com of WhatsApp na 0795116488 of SMS na 083 4609848

Luister hier na ons heel eerste uitgawe:

Kom Gesels saam in ons Klets kamer op ons tuisblad op http://saukradio.com/
Skakels om na die radio te luister: http://saukradio.com:9954/listen.pls
Blackberry skakel: http://saukradio.com:9954/;listen.mp3
www.SAUK.mobi

Het jy iets om te sê? Wil jy ‘n omroeper by SAUK Nuus Radio wees? Het jy ‘n program wat jy wil aanbied? Wil jy opnames maak oor sake van belang vir die Volk? Of wil jy jou besigheid oor die lug adverteer – Help ons om ons erfenis terug te neem! kontak ons by nuus@saukradio.com

Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment