Dinsdag, 21 Junie


SAUK Radio Nuus berig vir Dinsdag, 21 Junie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan nuus@ saukradio.com

Wil U op ons Nuus berigte of programme adverteer of borg? Ons sal die radio en webwerf advertensies vir U maak.

RAAK BETROKKE: Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of roem nie.

Huidiglik:

Nuus- en weer berig 08h00 weeksdae
Dit wat Saak Maak met Mariska Dalene – Weeksdae tussen 3 en 4
Musiek Mandjie Saterdae aande om 7nm
Pot Soek ‘n Deksel Vrydag aand om 8nm
Heerlike musiek 24/7
Hoezit – ‘n lui lekker musiek program Donderdag aande.
Internasionale Top 20 met Pieter van Zyl
Sondag middag, Kontroversiële gesprek program oor die Boervolk
Bak en Proe om 1nm elke weeksdag
Kinderprogramme na Bak en Proe

• Wil U ‘n omroeper by SAUK Radio wees?
• Het U ‘n program wat jy wil aanbied en paar ekstra rande verdien?
• Wil jy plaaslike nuus vir jou gemeenskap aanbied op ‘n voorafbepaalde tydstip?
• Wil jy opnames maak oor sake van belang vir die Volk?

Help ons om ons erfenis terug te neem!
Kontak ons by nuus @saukradio.com

Dit is nou sommer maklik om ook na SAUK Nuus radio te luister direk vanaf ons Faceboek blad of met Tunein en Streema

Luister op Tune in:

Luister op Streema:
http://streema.com/radios/play/99256






Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment