Woensdag, 17 Maart


SAUK Nuus Berig vir Woensdag, 17 Maart 2016. Neem ons erfenis terug.

RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan nuus@saukradio.com

Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of roem nie.

Huidiglik: Nuus- en weer berig 08h00 weeksdae

Heerlike musiek 24/7
Binnekort ‘n lui lekker musiek program

• Wil jy ‘n omroeper by SAUK Nuus Radio wees?
• Het jy ‘n program wat jy wil aanbied?
• Wil jy plaaslike nuus vir jou gemeenskap aanbied op ‘n voorafbepaalde tydstip?
• Wil jy opnames maak oor sake van belang vir die Volk?

Help ons om ons erfenis terug te neem!
Kontak ons by nuus@saukradio.com

Dit is nou sommer maklik om ook na SAUK Nuus radio te luister direk vanaf ons Faceboek blad of met Tunein en Streema

Luister op Tune in:

Luister op Streema:
http://streema.com/radios/play/99256

Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment