Pot soek ‘n deksel Vrydag aande om 7nm

SAUK Radio
7nm Vrydag aande Pot soek ‘n deksel
Gesels saam in die Klets kamer http://saukradio.com/ waar die radio ook speel
Dis sommer maklik om saam te kuier klik op die radio skakel bo aan die blad of op die rooi app radio skakeltjie lings op die blad of sommer op tunein wat werk op alle selfone, android, tablet of rekenaar. Luister enige plek enige tyd wêreldwyd waar jy internet opvangs het
Skakels om na die radio te luister: 
http://radiostart.co.za:9954/listen.pls 
Blackberry skakel: http://saukradio.com:9954/;listen.mp3 
http://tunein.com/radio/SAUK-NUUS-Radio-s253818/
www.SielsMaats.com

Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment