SAUK Radio 7nm Sondag aand 18 Julie 2016

Elke Sondag aand 7nm Kontroversiele gesprek met Jan Diedriks, Theunis Cloete, Willem Beytendach alias Die Ou Man van Boervolk Radio

Vanaand Huidige probleme in die land of daar oplossings is

Gesels saam in die Klets kamer http://saukradio.com/ waar die radio ook speel

Dis sommer maklik om saam te kuier klik op die radio skakel bo aan die blad of op die rooi app radio skakeltjie lings op die blad of sommer op tunein wat werk op alle selfone, android, tablet of rekenaar dit  om na die radio te luister enige plek enige tyd wêreldwydwaar jy internet opvangs het

Skakels om na die radio te luister: http://radiostart.co.za:9954/listen.pls

Blackberry skakel: http://saukradio.com:9954/;listen.mp3

http://tunein.com/radio/SAUK-NUUS-Radio-s253818/

Wil jy ‘n omroeper by SAUK Nuus Radio wees? Het jy ‘n program wat jy wil aanbied? Wil jy opnames maak oor sake van belang vir die Volk? Of wil jy jou besigheid oor die lug adverteer – Help ons om ons erfenis terug te neem! kontak ons by nuus@saukradio.com

http://tunein.com/radio/SAUK-NUUS-Radio-s253818/


 

Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment