SAUK Radio Dinsdag aande 7nm Top 20 met Pieter

Stuur jou stem vir jou liedjie of stuur die liedjie wat jy voel op die top 20 behoort te verskyn na pieter@saukradio.com

 (stemme sluit Vrydae om 2uur )

Gesels saam in die Klets kamer http://saukradio.com/ waar die radio ook speel – neem deel aan die gesprek

Gesels saam op ons Skype klets sluit aan by die groep met die skakel https://join.skype.com/jDw5PgytF26M

Dis sommer maklik om saam te kuier klik op die radio skakel bo aan die blad of op die rooi app radio skakeltjie lings op die blad of sommer op tunein wat werk op alle selfone, android, tablet of rekenaar dit om na die radio te luister enige plek enige tyd wêreldwydwaar jy internet opvangs het

Skakels om na die radio te luister: http://radiostart.co.za:9954/listen.pls

Blackberry skakel: http://saukradio.com:9954/;listen.mp3

http://tunein.com/radio/SAUK-NUUS-Radio-s253818/

Wil jy ‘n omroeper by SAUK Nuus Radio wees? Het jy ‘n program wat jy wil aanbied? Wil jy opnames maak oor sake van belang vir die Volk? Of wil jy jou besigheid oor die lug adverteer – Help ons om ons erfenis terug te neem! kontak ons by nuus@saukradio.com

http://tunein.com/radio/SAUK-NUUS-Radio-s253818/


Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment