SAUK Radio – Naweek Rooster

Vrydag
1nm Kinderhoekie en Bak en Proe Vandag Heidi – besoek ons web blad vir die resepte http://nuus.info/category/kos-en-resepte/
Heidi
7nm Pot soek ‘n Deksel
maatjie234_60v2
SAUKRadio is trots om “Pot Soek ‘n Deksel” aan U voor te stel. ‘n Nuwe program wat U graag wil voorstel aan U Deksel, of Pot, sou U een begeer.
 
Luister gerus na profiele van dié wat al klaar ingespring het en dalk is daar iemand wat jou interesseer om vlerk te gaan sleep? Maak ‘n nota van hul profielnaam en gaan na www.Maatjie.com, en teken gratis aan, indien U nie alreeds ‘n lid is nie, en tik die gesogte profielnaam in die soek veld in…
Geniet dit en onthou alle wins van Maatjie.com word aangewend om SAUK, ‘n volkseie inisiatief  te ondersteun.
 
8nm Musiekmandjie met DJ Uiltjie
Uiltjie musiek mandjie
pret speel saam dis pret. Hy speel 10 -12 liedjies waarin woorde deel is van ‘n leidraad en jy moet ‘n sekere letter van die woord vat om aan die einde ‘n dorp of plek naam te vorm met die woorde dit is groot pret en jy kan saam speel op ons klets kamer waar DJ Uiltjie met jou kan gesels terwyl hy die leidrade speel
 
Saterdag Sport met Gottie Myburgh
Rugby
Force teen Stormers (13:55)
Bulle teen Sunwolves (17:05)
Haaie teen Cheetahs (19:15)
Hy gaan tellings gee op die 3 wedstryde, en sal die ander se tellings wat in die oggend speel wanneer hy Saterdagmiddag op die lug gaan, daar is more ook 3 wedstryde, die laate een sal die Lions vs kings wees
Gesels saam op ons Skype klets sluit aan by die groep met die skakel https://join.skype.com/jDw5PgytF26M
 
Heerlike Boeremusiek jolyt na die sport terwyl jy braai
Braai
 
Sondag aand
7nm Kontroversiele gesprek met Jan Diedriks, Theunis Cloete, Willem Beytendach alias Die Ou Man van Boervolk Radio 
Gesels saam in die Klets kamer http://saukradio.com/
Skakels om na die radio te luister: http://radiostart.co.za:9954/listen.pls 
Blackberry skakel: http://saukradio.com:9954/;listen.mp3 
http://tunein.com/radio/SAUK-NUUS-Radio-s253818/
Wil jy ‘n omroeper by SAUK Nuus Radio wees? Het jy ‘n program wat jy wil aanbied? Wil jy opnames maak oor sake van belang vir die Volk? Of wil jy jou besigheid oor die lug adverteer – Help ons om ons erfenis terug te neem! kontak ons by nuus@saukradio.com
http://tunein.com/radio/SAUK-NUUS-Radio-s253818/

Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment