SAUK Radio se Top 20 vir hierdie week !!

Die lysie van die Top 20 op SAUK Radio het nie veel verander nie, maar daar word gekompeteer vir die no 1 gleuf. Die dames ‘kraai nog koning’ op die ranglys.

Refentse skiuf op na nommer 6 met hulle liedjie “Vuil Vanderbijl”. Kom ons ondersteun ons kunstenaars, en hou aan met stem, wie weet watter kunstenaar volgende week no 1 gaan wees.

1. Liezel Pieters – “Droë Riviere”
2. Elvis Blue – “Die Brug”
3. Stella – “Deur die liefde en die seer”
4. Bouwer Bosch – “Pleidooi”
5. Willem Botha – “Soen en vergeet”
6. Refentse – “Vuil Vanderbijl”
7. Jo Black – “Bring die hoop weer terug”
8. Riaan Grobler & Rinel – “Ons is liefde”
9. Vernon Barnard – “Daai liedjie”
10. Anders en Hemelbesem – “Die tyd is nou”
11. Appel – “Lei my na die water”
12. Neil Somers – “Jy slaan my asem weg”
13. Rudi & Charne – “Miljoene stemme”
14. ADAM – “Dis al wat ek het”
15. Die Heuwels Fantasties – “Gebruik my”
16. Lance James – “Lied van hoop”
17. Sharoney – “Skyn”
18. Dewald Wasserfall – “Laat die lig inkom”
19. Steffie le Roux – “Towerson”
20. Joe Foster – “Ridder”

Liezel Pieters:- Nommer 1

Liezel Pieters
Nommer 1

Elvis Blue Nommer 2

Elvis Blue
Nommer 2

Stella:- Nommer 3

Stella
Nommer 3


Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment