SAUK Radio Spesiale aanbieding aan Adverteerders

SAUK Radio Spesiale aanbieding aan Adverteerders

Advertensies by SAUK Radio:  LW nie die staats beheerde SABC nie

Om te adverteer op die lug was nog nooit so maklik en bekostigbaar nie

Kry groter blootstelling deur meer mense te bereik indien jy ‘n webwerf het kan die koper sommer jou webwerf besoek teryl hy die internet surf vir jou produk

Stuur vir ons ‘n vonkie nou by nuus@saukradio.com

By SAUK radio kyk ons na ons mense

 

  1. R200 per maand om die advertensie se klankbaan 4 -6 keer in ‘n 24 uur siklus oor die radio te speel

 

  1. R300 per maand om ‘n advertensie op ons web blaaie te plaas  – Dit moet nie groter as 500 x 80 wees nie – die gewone grote is 468×60 pixels

 

Of altwee opsies vir R500 per maand

Stuur vir ons ‘n vonkie nou by nuus@saukradio.com


 

Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment