SAUKRADIO kry nou oor 1,100 luisteraars elke dag! Adverteer nou vir slegs R150 per maand.

Is jou besigheid se teikenmark Afrikaans sprekendes? Om afrikaanse besighede te ondersteun het SAUK Radio ‘n veldtog geloods waar jou radio advertensie ten minste 4 keer elke dag op ons radio gespeel sal word, vir slegs R150 per maand, op ‘n 6 maand kontrak.
 
Ons speel net heerlike afrikaanse musiek 24/7 en geen liedjie word herhaal in ‘n dag nie.
 
Ons kan ook vir U help om ‘n advertensie op te stel en het ook ‘n netwerk van webwerwe waarop U kan adverteer.
 
Ons het ook heelwat advertensie geleenthede op ons webwerwe. SAUK.co.za webwerf kry gemiddeld 40,000 unieke kuiermense per maand en SA-News.com het laas maand 165,000 unieke besoekers gekry, so kontak ons gerus met U bemarkings vereistes.
Ons SAUKNUUS facebook blad het amper 60,000 volgers en groeie ook sterk elke dag.
 
Moet nie laat ander radio stasies jou fop met hul duimsuig syfers nie. Ons luisteraarsyfers, soos op die grafiek getoon, is volgens luisteraars se unieke IP adres en ons vermenigvuldig dit nie al is daar seker meer as een luisteraar per IP adres:
 
Ons nooi ook graag vir gemeenskaps organisasies om hul advertensies aan ons te stuur om oorweeg te word vir gratis blootstelling.
 
Ons is ook opsoek na ‘n besigheids ontwikkelings persoon om met ons kliente kontak te behou en verkope te ontwikkel. Ons kan ‘n klein basiese salaris betaal met ‘n baie goedgunstige kommissie struktuur.
 
Dankie vir U ondersteuning en kontak ons nou met enige navrae!
Don

Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment