Skakels om na SAUK Radio te luister op alle selfone, rekenaars en tablette

Skakels om na SAUK Radio se Sportuitsending Vandag saam met Gottie Myburgh te luister vanaf 15:00.

Luister met:

android-icon Android: http://radio.sauk.mobi:7068/;stream.mp3

bb BlackBerry: http://radio.sauk.mobi:7068/;stream.mp3

ip iPhone: http://radio.sauk.mobi:2199/tunein/saukradio.pls

Rekenaar vanaf ons tuisblad: www.SAUKRADIO.com

Skakel elke Saterdagmiddag in op SAUK Radio en luister na sport tellings soos dit gebeur en na heerlike musiek elke dag heeldag!

Gesels saam in die Klets kamer op ons tuisblad: http://saukradio.com/ waar die radio ook speel.

Dis sommer maklik om saam te kuier vanaf die Facebook blad: kliek op die radio tab skakel bo aan die blad of op die SAUK Radio logo onder “APPS” regs op die blad of sommer op tunein wat werk op alle selfone, android, tablet of rekenaar.

Jy kan na die radio luister enige plek enige tyd wêreldwyd waar jy internet opvangs het.

Gesels ook saam op ons Skype klets kamer, sluit aan by die groep met die skakel https://join.skype.com/lrqSUcdQwoZ2

Het jy ‘n program wat jy wil aanbied? Wil jy opnames maak oor sake van belang vir die Volk? Ons platform is daar vir die volk om gratis te gebuik.

Of wil jy jou besigheid oor die lug adverteer of ‘n program borg of op ons webwerwe adverteer?
Help ons om ons toekoms en erfenis terug te neem! Kontak ons by nuus@saukradio.com
www.SAUKRADIO.co.za


Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment