Aktueel: Hoekom bly ons Volk stil en laat alles begaan?

Aktueel 17 Aug 2016 Waar ons gesels oor dinge van belang vir ons Volk vanaf die Landbou tot huidige toestande in die land. Die program is saamgestel uit  8 Artikels Ek nooi jou vriendelik Kontak my en ons maak ‘n afspraak om jou mening op die lug te kry. Artikel 1 Zuma betrokke by Wes-Kaapse […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bos Oorlog Episode 4 Potgooi

Ou Herinneringe in die 4rde  episode van die bos/grensoorlog reeks wat 11 April 2016 uitgesaai was. As jy ‘n storie het om te vertel. of lewer  kommentaar  of stuur vir my ‘n epos by nuus@saukradio.com dan word dit ingesluit in die volgende program oor die Bosoorlog  Maandae aande om 8nm op SAUK Nuus Radio. Jy kan jou […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wat het regtig in die Grensoorlog gebeur? Eerste Episode van ons Bosoorlog reeks

Wat het regtig in die Grensoorlog gebeur? Die Eerste episode van die bos/grensoolog reeks Maandae aande 8nm Meer soldate is in die Suid-Afrikaanse grensoorlog dood as wat daar berig is. Die oorlog was net ‘n manier om die politiek te bedryf, soldate het in Angola gesit en oor die draadloos geluister hoe Pik Botha sê: “Ons […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!