Bos Oorlog Episode 4 Potgooi

Ou Herinneringe in die 4rde  episode van die bos/grensoorlog reeks wat 11 April 2016 uitgesaai was. As jy ‘n storie het om te vertel. of lewer  kommentaar  of stuur vir my ‘n epos by nuus@saukradio.com dan word dit ingesluit in die volgende program oor die Bosoorlog  Maandae aande om 8nm op SAUK Nuus Radio. Jy kan jou […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Wit Reus van Afrika Wat SA Onder Blanke Beheer Was, Is Dood…

Suid-Afrika onder blanke beheer was ‘n reus in 1988, maar nou, 3 dekades later, is die reus dood. In 1988 het ‘n Duitser in boekvorm uitgegee hoe die Wit reus van Afrika in werklikheid gelyk het. Ons en die wêreld is ‘n rat voor die oë gedraai. Kyk na die feite (verwysing 1988 tensy anders aangetoon): […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wat het regtig in die Grensoorlog gebeur? Eerste Episode van ons Bosoorlog reeks

Wat het regtig in die Grensoorlog gebeur? Die Eerste episode van die bos/grensoolog reeks Maandae aande 8nm Meer soldate is in die Suid-Afrikaanse grensoorlog dood as wat daar berig is. Die oorlog was net ‘n manier om die politiek te bedryf, soldate het in Angola gesit en oor die draadloos geluister hoe Pik Botha sê: “Ons […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!