Bos Oorlog Episode 4 Potgooi

Ou Herinneringe in die 4rde  episode van die bos/grensoorlog reeks wat 11 April 2016 uitgesaai was. As jy ‘n storie het om te vertel. of lewer  kommentaar  of stuur vir my ‘n epos by nuus@saukradio.com dan word dit ingesluit in die volgende program oor die Bosoorlog  Maandae aande om 8nm op SAUK Nuus Radio. Jy kan jou […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ou Herinneringe Van Die Bosoorlog – Derde Episode Potgooi

Ou Herinneringe in die 3rde  episode van die bos/grensoolog reeks – 4 April 2016 As jy ‘n storie het om te vertel. of lewer  kommentaar  of stuur vir my ‘n epos by nuus@saukradio.com dan word dit ingesluit in die volgende program oor die Bosoorlog  Maandae aande om 8nm op SAUK Nuus Radio. Ou Herinneringe  “Op […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Tweede episode van die bos / grensoorlog reeks Maandae aande 8nm. Ons Onthou.

Wat het alles in die Grensoorlog gebeur? Die Tweede episode van die bos/grensoorlog reeks Maandae aande 8nm   As jy nie Grensoorlog beleef het nie sal jy dalk nie alles mooi verstaan nie. Dit die tyd waarin ons jong mans wat toe nog net maar seuns was opgeroep is om diensplig te doen en op die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!