Bosoorlog reeks elke maandag op SAUKradio. Episode 9 – Gedigte

Elke Maandag aand om 8nm op SAUK Radio saam met Corrie se bosoorlog reeks om hulde te bring aan ons helde wat die hoogste prys betaal het vir ons Vryheid teen terrorisme en kommunisme Ek nooi jou vriendelik om my te Kontak met jou storie by nuus @saukradio.com. Jy kan jou storie ook lewendig op […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

BosOorlog – Episode 8: Die Slag van Cassinga Deel 2. Elke Maandag aand op SAUKradio.

Bosoorlog reeks episode 8 Mei 2016. Die Slag van Cassinga Deel 2. Na aanleiding van Anton van Rooyen.se fonds om hom te help met prostese. Die wins op die verkope van my digbundel Bundel “Wondgom” deur die Erfenis stigting en Ebo Trust vir die maand van April is R1328. Ek betaal dit graag oor ter stuiwing van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

BosOorlog Reeks – Episode 6. Elke Maandag aand op SAUK Radio om 8nm

Elke Maandag aand om 8nm op SAUK Radio saam met Corrie se bosoorlog reeks om hulde te bring aan ons helde wat die hoogste prys betaal het vir ons Vryheid teen terrorisme en kommunisme Ek nooi jou vriendelik om my te Kontak met jou storie by nuus @saukradio.com. Jy kan jou storie ook lewendig op […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bosoorlog Episode 7 – Die slag van Cassinga Deel 1. Elke Maandag aand om 8nm op SAUKRadio.com

Elke Maandag aand om 8nm op SAUK Radio saam met Corrie se bosoorlog reeks om hulde te bring aan ons helde wat die hoogste prys betaal het vir ons Vryheid teen terrorisme en kommunisme Ek nooi jou vriendelik om my te Kontak met jou storie by nuus @saukradio.com. Jy kan jou storie ook lewendig op […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wat het regtig in die Grensoorlog gebeur? Eerste Episode van ons Bosoorlog reeks

Wat het regtig in die Grensoorlog gebeur? Die Eerste episode van die bos/grensoolog reeks Maandae aande 8nm Meer soldate is in die Suid-Afrikaanse grensoorlog dood as wat daar berig is. Die oorlog was net ‘n manier om die politiek te bedryf, soldate het in Angola gesit en oor die draadloos geluister hoe Pik Botha sê: “Ons […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!