Die Vloek van Self Verrykende Afrikaner Tref SAUK Radio. Neem Kennis dat Paul Joubert nie meer met SAUK verbonde is nie.

Ons het gehoop om hierdie kennisgewing te vermy maar ons het geen keuse nie en moet die publiek waarsku. Paul Joubert is begin van die jaar aangestel as stasie bestuurder met ‘n basiese salaris wat aangevul was met inkomste van advertensies en opleidings fooie. Hy sou “groot gaan” met SAUK Radio. Maar Paul Joubert het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!