TOP 20 – week 11 September 2017

Hier is jou Top 20 vir hierdie week. Met Steve Hofmeyr se nuwe cd, SKREE, wil ons hom ook net verwelkom by ons met sy liedjie “Feeslied”. SKREE sal Steve se 30ste album wees.

En vir die Karen Zoid aanhangers is daar goeie nuus, sy bly vir die derde keer in die nommer 1-posisie met haar liedjie “Vir Jou”.

1. Karen Zoid – “Vir jou”
2. Kurt Darren – “Jy’s ‘n legend”
3. Elvis Blue – “Elke hart”
4. Liezel Pieters – “Gooi joou liefde op my neer”
5. Ruan Josh ft Franja du Plessis – “Ek wil lewe”
6. Appel – “Kom lê my neer”
7. Wynand Strydom – “Katrina”
8. Die Heuwels Fantasties – “Bietjie hoop”
9. Joe Forser – “Die ridder”
10. Caroline Grace – “Ek bid vir jou”
11. Deon Groot – “As ek net jou man kon wees”
12. Elandrè – “Afrikaans sal bly”
13. Monique Steyn – “Die boom”
14. Ons Lieflinge – “Miljoene stemme”
15. Riaan Grobler – “Die boek”
16. DZL ft Maruchè – “Wees iemand”
17. Tussen sterre en Bouwer Bosch – “Hemelrym”
18. Steve Hofmeyr – “Feeslied”
19. Saarkie – “Vir altyd”
20. Pieter Koen – “Wonders van my wêreld”

Kom mense, stem vir jou Nommer 1 en dalk volgende week is jou sanger of groep bo aan die lysie.

Karen Zoid - Nommer 1

Karen Zoid
Nommer 1

Kurt Darren #2

Kurt Darren – #2

Elvis Blue - #3

Elvis Blue – #3


Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment