Verbode Waarheid Deel 2: Die vroeë jare: In die tronk, skryf Hitler Mein Kampf, terwyl Duitsland daal in armoede.

In die tronk het Hitler Mein Kampf geskryf, wat ‘n wêreldwye topverkoper ver na die Tweede Wêreld Oorlog geword het, selfs al is dit verbode in die meeste lande. Hy het uit die tronk gekom nog meer gewild as ooit tevore, en het besluit om ordentlik in die politiek toe te tree.

Wanneer hy uitkom het hy nuwe krag en hy besluit om nie weer ‘n staatsgreep te probeer nie, maar om wel in die algemene verkiesings te wen. In die Reichstag verkiesings in Berlyn, April 1925 wen die Nazi-party net 3 sitplekke. In die Reichstad verkiesing van 14 September, 1930, het hulle 107 setels gewen.

Die NSDAP en die Duitse ekonomie styg tot krag, die Nuremberg saamtrekke vind plaas en Duitsland word weer voorspoedig wyl die res van Europa nog in die Groot Depressie sukkel…

Luister hier:


Hier is die ongekende storie oor die mees uitgeskelde man in die geskiedenis. Adolf Hitler, die grootste storie wat nooit vertel is nie.

Dié baanbreker dokumentêr kroniek die opkoms van Duitsland van nederlaag in die Eerste Wêreldoorlog, deur kommunistiese pogings om Duitsland oor te neem; hiperinflasie tydens die Weimar Republiek, wydverspreide werkloosheid en ellende, en Adolf Hitler se aanleiding tot krag.

Dit wys ook ‘n persoonlike kant van Adolf Hitler: wie hy was, sy familie agtergrond, sy kunswerk en stryd in Wene en wat hom gemotiveer het hom aan bewind te kom.

Daar is so baie goed weggesteekte geskiedenis te vertel; FDR Pearl Harbor sameswering, Sowjet-brutaliteit en verraad aan alle kante. Weet ons werklik wat die ware koste van oorlog is? Het ons regtig al die feite tot ons beskik?

Kyk na hierdie reeks en ontbloot die ware oorsake van die Tweede Wêreldoorlog. Doen jou eie navorsing en besluit wat jy kies om te glo. Dink Anders…

Vir die volgende 26 weke gaan SAUK Nuus elke Sondag terug kyk na geskiedenis wat ons nie mag sien nie. Ons volk het almal duisende ure se programmering bekyk op TV en massa media, wat deur die oorwinnaar geskryf is. Dit is dus net regverdig dat die anderkant van waarheid ook beskikbaar moet wees, die storie van die verloorder…

Sedert die middel van die 20ste eeu, het die wêreld nog altyd net een kant van die ongelooflike storie gehoor. Die verhaal van ‘n seun van ‘n gewone gesin wie se ambisie dit was om ‘n kunstenaar te word, maar wat in plaas daarvan ‘n swerwer geword het.
Sy lot was egter nie om weg te dryf in die vergetelheid nie, maar om te styg tot die grootste hoogtes van krag, uiteindelik om een van die mees invloedrykste mense wat ooit geleef het te word.

Nou vir die eerste keer, hier is ‘n gedokumenteerde verslag van ‘n storie wat baie glo, die grootste storie wat nooit vertel was nie!

Don


Kyk die eerste deel hier: Verbode Waarheid Deel 1: Wie was Hitler? Sy kinderdae, skooldae en weermag dae…


Enjoyed this post? Share it!

 

2 thoughts on “Verbode Waarheid Deel 2: Die vroeë jare: In die tronk, skryf Hitler Mein Kampf, terwyl Duitsland daal in armoede.

Leave a comment