Wat het regtig in die Grensoorlog gebeur? Eerste Episode van ons Bosoorlog reeks

Wat het regtig in die Grensoorlog gebeur? Die Eerste episode van die bos/grensoolog reeks Maandae aande 8nm

Meer soldate is in die Suid-Afrikaanse grensoorlog dood as wat daar berig is. Die oorlog was net ‘n manier om die politiek te bedryf, soldate het in Angola gesit en oor die draadloos geluister hoe Pik Botha sê:

“Ons het geen soldate in Angola nie!”. Hier is ‘n paar aanhalings uit die onderhoude:

“Kameraad! Is jy oraaid?”….”ja, moenie bekommer nie, as jy die skote nog hoor dan beteken dit darem hulle is mis.”

“Daar het ongeveer sowat 700 lyke voor ons gelê, die media het berig dat dit tussen 200 en 300 was.”

“Kommandant, sal jy eers vir ons bid?”

“Ons het gewen, ons het dan seker tien van hulle kampe ingeval.”

“Ek het gesien hoe my vriend voor my oë deur ‘n landmyn opgeblaas word.”

“Toe ons met die pantser voertuig naby die Kaplyn ry en ek die geskeer van metaal hoor…toe weet ek.”

 

Hartseer en snaakse stories, luister wat regtig in die grensoorlog gebeur het:

Geskryf deur: Charl Oberholzer

 

As jy ‘n storie het om te vertel. of lewer  kommentaar  of stuur vir my ‘n epos by nuus@saukradio.com dan word dit ingesluit in die volgende program oor die Bosoorlog  Maandae aande om 8nm op SAUK Nuus Radio.
Indien jy ‘n program wil aanbied op SAUKradio of jou besigheid wil adverteer kontak ons gerus.
ons epos adres nuus@saukradio.com


 

Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment