Getroud met Rugby (Foto: Facebook) kykNET het Donderdag ʼn splinternuwe programskedule vir dié kanaalgroep se gewilde programme aangekondig. Veranderings is onder meer beplan vir die DStv-kanale 144, 145 en 146. Karen Meiring, direkteur van kykNET-kanale, sê die kykNET-aanbod is nou groter as vantevore en dié kanaalgroep moes daarom kopkrap om plek te maak vir splinternuwe..
Lees verder…
kykNET maak groot skuiwe met TV-skedule
Enjoyed this post? Share it!
[Wen] Gaan vir Goud-konsert draai by Emperors Palace
Bobby van Jaarsveld (Foto: Verskaf) Bobby van Jaarsveld, Riana Nel, Adam en Robbie Wessels is op 20 Mei by Emperors Palace te sien in die Gaan vir Goud-musiekkonsert. Die sangers gaan hul groot treffers by dié geleentheid sing wat beloof om ʼn gróót partytjie te wees. Andi Shaughnessy, Emperors Palace se vermaaklikheids-bestuurder, sê dié konsert..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Bekende Afrikaanse musiekgroep groet
Van Coke Kartel (Foto: Facebook) Die Afrikaanse musiekgroep Van Coke Kartel gaan nie meer musiek maak nie. Dié groep het Woensdag in ʼn Facebook-inskrywing gesê hulle het ná “’n dekade van serious wilde rock ʼn roll jols, vyf albums, vyf drummers en talle internasionale toere” besluit om te ontbind. “Ons het 16 maande laas gespeel..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!











