Nou op SAUK Radio: Kontroversiële gesprek oor die Boervolk. Luister nou en elke Sondag aand met Jan Diedriks en Theunis Cloete vanaf 7nm SAUK RADIO is gratis om te gebruik vir enigiets van volksbelang, kontak Don op [email protected] Skakels om na SAUK Radio te luister op alle selfone, rekenaars en tablette: Android: http://radio.sauk.mobi:7068/;stream.mp3..
Lees verder…
Nou en elke Sondag aand op SAUK Radio: Kontroversiële gesprek oor die Boervolk…
Enjoyed this post? Share it!
Geskiedenis 7 September
Inleiding Dit was gister 50 jaar gelede dat dr. HF Verwoerd die middag om veertien minute oor twee deur die sluipmoordenaar Tsafendas in die Volksraad in Kaapstad vermoor is. Suidland Media sê in ‘n huldeblyk dat daarmee ‘n einde gemaak is aan die lewe van een van die grootste staatsmanne van die twintigste eeu, en ‘n..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Geskiedenis 31 Augustus
Die epiese stryd tussen Boer en Brit iets meer as ’n eeu gelede vorm die agtergrond van die geroemde musiekblyspel Ons vir Jou Suid-Afrika, geskryf deur Deon Opperman in samewerking met Sean Else, met musiek deur Johan Vorster. Vanweë die suksesvolle speelvakke van die stuk in die Staatsteater in Pretoria, is dit geleë dat ook jong Suid-Afrikaners..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Aktueel Die fenominale Boervroue 22 Augustus 2016
Die Boervrou Die geskiedenis van die Boervrou is ‘n handleiding tot die liefde vir God, Volk en Vaderland. Wat beteken God, Volk en Vaderland? Dit is ‘n liefde, ‘n begeerte, onbeskryflik groot vir iets wat eg en uniek is. GOD is die begin punt van dit waarin ons glo, sonder Hom is ons niks. Ons..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Geskiedenis 24 Augustus
Piet Retief PIETER MOURIETS (PIET) RETIEF sou dié samebindende leier van die Groot Trek kon geword het, as dit nie was dat die Voortrekkers sulke inherente individualiste was nie. Hoogs bekwaam en geëer, sou die mantel van goewerneur wel dadelik op hom val die oomblik toe hy hom by die ander trekkers aansluit, maar hierdie aanwysing..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Geskiedenis Woensdag 17 Augustus
Dit is opvallend dat baie vroue wat die Kaap bereik het, op ‘n ongewenste manier, naamlik as verstekelinge op skepe aangekom het. Waarskynlik moet dit toegeskryf word aan desperaatheid om die armoede en swaarkry van hul vaderland te ontvlug. Dit het ongetwyfeld ‘n hoë mate van persoonlike moed vereis om die gevaarlike seereis na die..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Geskiedenis 10 Augustus
Die eerste Britse besetting duur van 1795 tot 1803. ‘n Britse vloot onder admiraal Elphinstone met troepe onder die bevel van generaal Craig kom in Junie 1795 in Simonsbaai aan. Gerugsteun deur ‘n brief van Willem V, die Prins van Oranje, uit Engeland, versoek hulle om die Kaap in beskerming te neem teen ‘n moontlike..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Geskiedenis 3 Augustus
Die vroeë geskiedenis van die Kaapkolonie Jan van Riebeeck het uit Nederland op 24 Desember 1651 met vyf seilskepe, De Drommedaris (die vlagskip), De Reijger en De Goede Hoop vertrek. Die drie skepe seil Tafelbaai op 6 April 1652 binne en op 8 April gaan Van Riebeeck aan wal. De Walvis en De Oliphant, wat..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Geskiedenis 27 Julie
Vasco da Gama (1460 of 1469 – 1524) was ‘n Portugese ontdekkingsreisiger en die leier van die eerste ekspedisie van Portugal na Indië. Min is oor sy jeug en vroeë volwassenheid bekend, maar daar word aanvaar dat Vasco da Gama as jong man sterrekunde,wiskunde en navigasie geleer het. In 1492 is hy deur koning Johan II van Portugal as seeoffisier aangestel en gestuur om Franse skepe langs die kus..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Ons Geskiedenis – 20 Julie 2016
Geskiedenis vervolg van vorige week 13 Julie 2016 In 1441 het die kaptein van een van Hendrik se ekspedisies by Cabo Branco (nou Mauritanië), aan die weskus van die Boog van Afrika, volgens sy opdrag goudstof en fynsout gekoop. Toe sy matrose egter 112 Afrikane vang en na Portugal ontvoer om teen ’n groot wins..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Teken Aan vir SAUKradio Program Nuus
Deursoek SAUK Radio:
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat!
Vind Jou Sielsmaat Aanlyn Nou!

Goedkoopste Huurmotors in SA
Onlangse Programme Potgooie
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
Volg Ons op Sosiale Media
SAUK Nuus Berigte en Artikels
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
Volkseie Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- Matrix Tyre Solutions BloemfonteinMatrix Tyre Solutions have been operating in Bloemfontein for the past 7 months and is a privately owned company. We are also part of the Bandag network consisting of 36 Bandag manufacturing dealers which are supported by 32 Bandag Truck Services (BTS) dealers. This extensive network is dedicated and committed to providing the “Total Tyre […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
- Reaksie Offisiere benodig.Sekuriteits maatskappy in Plettenberg Baai is Opsoek na Gekwalifiseerde Reaksie Offisiere Aansoeke moet aan die volgende vereistes voldoen: Psira Gerigstreerd wees met minstens n C graad en Reaksie. In besit wees van n geldige bestuurs lisensie. Geen Kriminele Rekord. Moet ten volle tweetalig wees in minstens Engels en Afrikaans. Moet bereid wees om na […]
Yell.co.za Advertensies
Nuus van Die Kaap
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Bestuur deur SAUK.co.za vir © Inspan













