Lianie May is bekend vir haar goue stem en borrelende verhoog-persoonlikheid. Haar eerste enkelspeler “Jy Soen My Nie Meer Nie” het die hoogtes ingeskiet op trefferlyste landswyd en is opgevolg deur ander blitstreffers soos “Pretoria” en “Toe Stop My Hart” (opgeneem saam met Jay van die pop groep Eden). Daar word gesê dat haar musiek..
Lees verder…
Lianie May
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!