Foto: pixabay.com Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, het Woensdag laat hoor sy departement sal Vrydag die forensiese verslag ontvang van die oudit oor die redes waarom twee radioterapie-masjiene in die Addington-hospitaal in KwaZulu-Natal gebreek het. Die feit dat dit nooit herstel is nie, het gelei tot die dood van honderde kankerpasiënte. Hy het die uitlating..
Lees verder…
Verslag oor KZN-onkologie-eenheid dán bekend
Enjoyed this post? Share it!
Twee beseer tydens twee kleinhoewe-aanvalle
Die toneel in Hammanskraal. Foto: Verskaf. WAARSKUWING: Die foto’s in die berig is grafies van aard en kan sensitiewe lesers ontstel. Twee afsonderlike kleinhoewe-aanvalle het hulle Dinsdag in Noordwes en Gauteng afgespeel. Die eerste aanval het noord van Potchefstroom in die Rysmierbult-omgewing langs die R501 plaasgevind. Kapt. Amanda Funani, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
[Luister] Vuurvreters: Episode 83
Foto: preloved.co.uk Skielik is daar weer ’n rolbal. Waar duik dit op? Waarmee hou die Chinees hom besig? Wie is so knaend op sy spoor? Wat presies is Vuurvreters? Vuurvreters is Maroela Media se radiovervolgverhaal van 24 weke, wat op 35 gemeenskapsradiostasies landswyd uitgesaai word te danke aan borge, soos attooh!, met ʼn hart vir..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
35 wenke om veilig op jou plaas te wees
Argieffoto AfriForum as burgerregte-waghond is nou betrokke by die stryd teen gewelddadige plaasaanvalle en -moorde in Suid-Afrika. Dit wil voorkom of 2017 een van die bloedigste jare nóg kan wees met tot dusver meer as 278 aanvalle waarin 56 mense dood is. AfriForum kry gereeld navrae van die publiek en sy lede oor wat die..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
[Luister] Vuurvreters: Episode 82
Foto: pixabay.com Diamante het baie vriendskappe al laat sneuwel. Maar is dit in dié geval egte of nagemaakte diamante? Dit bly die kwelvraag. Wat presies is Vuurvreters? Vuurvreters is Maroela Media se radiovervolgverhaal van 24 weke, wat op 35 gemeenskapsradiostasies landswyd uitgesaai word te danke aan borge, soos attooh!, met ʼn hart vir Afrikaans en..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Van Kuruman tot Cootamundra – die lied van ʼn volk in ‘verstrooiing’
Dr. Dirk Hermann saam met Carl Koekemoer, die eienaar van Biltong en Boerewors in Australië. Foto: Verskaf. Ons land in die pragtige stad Sydney. Ons beleef die Sydney-operahuis, die Sydney-hawebrug, watertaxi’s en talle ander goed wat nie aan ons in Suid-Afrika bekend is nie. Daar is tog dinge wat bekend is, soos die Britse argitektuur..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Suid-Korea reageer op Noord-Korea-ontploffing
Die Noord-Koreaanse diktator, Kim Jong-un, tydens ʼn militêre optog in Pyongyang, Noord-Korea (15 April 2017). Foto: AP Photo/Wong Maye-E, File Suid-Korea het Maandag ‘n gesimuleerde aanval op Noord-Korea se kerntoetsplek uitgevoer in reaksie op Pyongyang se ontploffing van ʼn beweerde waterstofbom Sondag. Die Suid-Koreaanse weermag het Maandag gesê hy het aanduidings waargeneem dat Noord-Korea vir..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Free hearing test! Deaf Awareness Month – September 2017
In acknowledgement of global Deaf Awareness Month in September, hearX will be working with several media partners to promote ear health using our hearDigits self-screening test. The hearDigits widget will be given to them free of charge for the month of September to embed on their websites so that listeners and readers can screen themselves..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
#SKOOLMETDIEBESTEGEES – 01 September 2017 Laerskool Witpoort
Te danke aan ons vriende by Afri Live Stream kan jy al die aksie waarneem Vrydag, 01 September, kyk hier:
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
#SKOOLMETDIEBESTEGEES – 25 Augustus Maragon Olympos
Volgens die woordeboek beteken wow “Expressing astonishment or admiration. A sensational success. Impress and excite (someone) greatly.” En dan kan ons met volle oortuiging sê dat alles aan Vrydag, 25 Augustus 2018 WOW was! Die #GROOTontbyt het vanoggend die #WOWtelethon vir #WOWcharity om 06:00 afgeskop en net daarna het die GROOT-gees-span saam met Ruben Delmage..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Teken Aan vir SAUKradio Program Nuus
Deursoek SAUK Radio:
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat!
Vind Jou Sielsmaat Aanlyn Nou!

Goedkoopste Huurmotors in SA
Onlangse Programme Potgooie
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
Volg Ons op Sosiale Media
SAUK Nuus Berigte en Artikels
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
Volkseie Ekonomiese Bemagtiging
- SEObotSEObot is a fully autonomous SEO robot for busy founders. Its AI agents research keywords, then write and publish SEO-optimised blog articles of about 3,000 words, with internal and external links, images, fact checking and monthly re-linking. It also does programmatic SEO and backlinks, syncs with WordPress, Webflow, Ghost, Framer, Shopify and more, and writes […]
- SaaS EmailerSaaS Emailer is an email marketing service built for SaaS companies. You create and manage campaigns for different audiences, set a specific audience for each campaign, plan emails in advance and send them at the right time, automate sending through an API that connects to your existing tools, and follow each campaign’s results in detailed […]
- Mini Business IdeasMini Business Ideas is a free directory of 526 small business ideas and 40 guides for people starting their first business. Instead of one-line lists, every idea has the same spec sheet: a realistic startup cost, what a solo founder commonly earns after about 12 months, a step-by-step launch plan and a 7-day validation test. […]
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Advertensies
Nuus van Die Kaap
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Bestuur deur SAUK.co.za vir © Inspan










