Natasha Mazzone Doen Beroep op SAPD om die Ondersoek na Malema en Shivambu te Bespoedig oor Beweerde VBS-plundering Posted on 15 June 2021 Leave a comment Natasha Mazzone, DA-LP, het ‘n beroep op die ANC se SA Polisiediens gedoen om hul ondersoek na klagtes wat die party teen Julius Malema, leier van die EFF, en sy adjunk, Floyd Shivambu, aanhangig gemaak het, te bespoedig.Lees verder… Deel die berig met vriende: Enjoyed this post? Share it!Tweet