‘n Vrou van Pretoria was na bewering verlede week deur polisiebeamptes van die Wierdabrug-polisiestasie aangerand en ure lank aangehou, nadat sy ’n beweerde kapingspoging by dié polisiestasie wou aanmeld.
Lees verder…
Vrou kla Wierdabrug-polisiebeamptes aan Nadat hulle haar “Aangerand en Opgesluit” het op Valse Aanklagtes!
Enjoyed this post? Share it!
Het Metropolisielede in Pretoria “Rogue” Gegaan? Ses Gevalle Waar Mense Gestop, Afgepers, Intimideer en Besteel Word!
Die metropolisie in Pretoria het na bewering die afgelope week ‘n man intimideer en afgepers en sy drank gesteel, nadat hulle hom valslik van dronkbestuur beskuldig het. Die slagoffer het gevra dat sy naam weerhou word omdat hy vrees vir viktimisering.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Drie Inbrekers in Gesteelde wit Audi Gearresteer na Jaagtog & Skietgeveg in Pretoria!
Een misdadiger is ernstig beseer en sy twee makkers is in hegtenis geneem Donderdag, ná ‘n jaagtog met ‘n veiligheidsmaatskappy, nadat die rowers by ‘n huis in Pretoria probeer inbreek het. Die Brinant-sekuriteitsmaatskappy het inligting ontvang dat drie rowers, wat ‘n wit Audi-voertuig bestuur het, probeer om by ‘n huis in Faerie Glen in te breek.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Die N4 Tolpad na Maputo is Glo Volgende op die Lys vir Verbetering
R1,5 miljard is bewillig deur Fikili Mbalula om die N4 Tolpad te opgradeer word, maar dit sal oor ʼn tydperk van jare gedoen word.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Drie Werk Kollegas Dood Gevind in Luukse Menlopark Spoghuis
Polisielede is besig om ondersoek in te stel rakende die dood van drie mense wat dood aangetref is. ‘n Baas, Theo Kleynhans (60), en sy twee werkers, Mario Pretorius (23) en Chariska Kloppers (30) se liggame is Saterdagoggend in ‘n spoghuis in Menlopark, Pretoria gevind.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
SA se Nuutse Miljoenêr Het nog nie die R17 Miljoen Lotery Wen Opgeëis nie!
Suid Afrika se nuutste miljoenêr is R17-miljoen werd! Aldus die SA lotery wat vasgestel het dat die wenner wat op 10 April getrek is, in Pretoria woon. Sy naam mag nie bekend gemaak word nie en hy het ook nog nie sy prys opgeëis nie.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Kom geniet die Die Melktert Kommissie Live – Pretoria
Na `n baie lang afwesigheid van die verhoog het Die Melktert Kommisse besluit om weer hul voete op die verhoog te waag!
Datum:- 6 Oktober 2018
Tyd:- 19:00
Toegang:- R170
Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Lynnwood?? kliek hier !!
Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!
Die Melktert Kommissie is `n 4-stuk Afrikaanse rock band, oorspronklik van Jeffeysbaai en bestaan uit Lucinda Rosa Neethling (Lead vocals en acoustic guitar), Jean Marie Korff (Electric guitar en backing vocals), Tim van der Westhuizen (Bass guitar) en Jan-Adriaan Korff (Drums en backing vocals). Die band het in 2002 bymekaar g
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Jak de Priester (Musiekskuur) tree op te Rockwood Theatre
Jak de Priester in die warm en intieme atmosfeer van die Musiekskuur! Jak se loopbaan het begin in 2003 na hy die ATKV Crescendo Kompetisie gewen het, dit het hom die geleentheid gegee om sy eerste album getiteld ‘Sally Williams Nougat’ op te neem.
Datum:- 31 Augustus 2018
Tyd:- 19:30
Toegang:- R145
Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Moreleta Park ?? Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Theuns Jordaan tree op te Rockwood Theatre
Kom geniet ‘n aand by Rockwood Teater met een van Suid Afrika se top kunstenaars. Net die een aand, so bespreek nou!
Datum:- 30 Augustus 2018
Tyd:- 19:30
Toegang:- R160
Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Moreleta Park ?? Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Joe Forster tree op te Rockwood Theatre – Nuwe album vrystelling
Drie jaar nadat sanger-liedjieskrywer Joe Foster die suksesvolle Ghoema Pop Album van die Jaar “Hartklank” vrygestel het, doen hy dit weer. Hy vat sowaar die volgende stap met hierdié nuwe album. Die album is baie lewendig, eerlik, kragtig, oorspronklik en sy nuwe klank is skaars vergelykbaar met sy solo-debuut vrystelling.
Datum:- 29 Augustus 2018
Tyd:- 19:00
Toegang:- Gewone kaartjieprys R90.00. Boek ‘n tafel van 10 vir R750- slegs telefoniese besprekings. Kinders onder 12 GRATIS.
Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Moreleta Park, Pretoria?? Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Teken Aan vir SAUKradio Program Nuus
Deursoek SAUK Radio:
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat!
Vind Jou Sielsmaat Aanlyn Nou!

Goedkoopste Huurmotors in SA
Onlangse Programme Potgooie
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
Volg Ons op Sosiale Media
SAUK Nuus Berigte en Artikels
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
Volkseie Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- Matrix Tyre Solutions BloemfonteinMatrix Tyre Solutions have been operating in Bloemfontein for the past 7 months and is a privately owned company. We are also part of the Bandag network consisting of 36 Bandag manufacturing dealers which are supported by 32 Bandag Truck Services (BTS) dealers. This extensive network is dedicated and committed to providing the “Total Tyre […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
- Reaksie Offisiere benodig.Sekuriteits maatskappy in Plettenberg Baai is Opsoek na Gekwalifiseerde Reaksie Offisiere Aansoeke moet aan die volgende vereistes voldoen: Psira Gerigstreerd wees met minstens n C graad en Reaksie. In besit wees van n geldige bestuurs lisensie. Geen Kriminele Rekord. Moet ten volle tweetalig wees in minstens Engels en Afrikaans. Moet bereid wees om na […]
Yell.co.za Advertensies
Nuus van Die Kaap
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Bestuur deur SAUK.co.za vir © Inspan




















