Top 20 vir die week: 30 Januarie 2018

Ray Dylan se “Uitbasuin” wat ook die titelsnit van sy nuwe album is bly vir die tweede week op die no.1-posisie.

Janie Bay en Hunter Kennedy (Die Heuwels Fantasties) se treffer liedjie, “Wag vir joou”, betree die week se Top 20 op nommer 20.

Hier is so ‘n brokkie inligting wat jy dalk nie geweet het van Janie Bay nie. Sy het in 2017 haar album Miscellany bekend gestel en het 11 van die 12 liedjies op die album self geskryf.

1. Ray Dylan – “Uitbasuin”
2. Jay – “So lank sale k jou liefhê”
3. Juan Boucher – “Onthou jy om jonk”
4. Joshua na die Reën – “2017”
5. Juanita, Ruan Josh, Franja du Plessis – “Meer as ‘n melodie”
6. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
7. Steve Hofmeyr – “Feeslied”
8. Kurt Darren – “Laat die dansvloer brand”
9. Leah en Jo Black – “Nooit alleen”
10. Elvis Blue – “Blou”
11. Anders – “Bruid”
12. Len Muller – “Ons is een”
13. Brendan Peyper – “Vanaand sê ek net ja”
14. Ray Dylan – “Vir ewig jonk”
15. Spoegwolf – “Geel”
16. Emil Struwig – “Liefde wen altyd”
17. Vernon Barnard – “Voel”
18. Juanita du Plessis – “Loop op die water”
19. Jack Parrow en Hunter – “Vingerafdruk”
20. Janie Bay ft Hunter Kennedy – “Wag vir jou”

En daar het julle die Top 20 van ons kant af. En soos gewoonte gee ek vir jou die gewilde musiek videos sommer net hier vir jou om na te kyk. Indien jy ‘n Sanger ingedagte het wat jy dink moet op die Top 20 kom, kontak ons gerus (loer op die webtuiste vir die kontak besonderhede)

Hier is jou nommer 1 – Ray Dylan – “Uitbasuin”, ongelukkig kon ek nie ‘n musiekvideo of ‘n klank greep vir jou kry om na te kyk/luister nie, maar ek sal aanhou om daai liedjie vir julle te soek.

Hier is jou nommer 2 – Jay – “Solank sal ek jou liefhê”

Hier is jou nommer 3 – Juan Boucher – “Onthou jy om jonk”, ongelukkig kon ek nie ‘n musiekvideo of ‘n klank greep vir jou kry om na te kyk/luister nie, maar ek sal aanhou om daai liedjie vir julle te soek.

Hier is vir jou bonus video’s net vir jou … geniet dit !!

MoniQue – Sê My Hoe

Juan Boucher – Oefen Om Te Soen


Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment