Skakels om na SAUK Radio te luister op alle selfone, rekenaars en tablette

Skakels om na SAUK Radio se Sportuitsending Vandag saam met Gottie Myburgh te luister vanaf 15:00. Luister met:  Android: http://radio.sauk.mobi:7068/;stream.mp3  BlackBerry: http://radio.sauk.mobi:7068/;stream.mp3  iPhone: http://radio.sauk.mobi:2199/tunein/saukradio.pls Rekenaar vanaf ons tuisblad: www.SAUKRADIO.com Skakel elke Saterdagmiddag in op SAUK Radio en luister na sport tellings soos dit gebeur en na heerlike musiek elke dag heeldag! Gesels saam in die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAUK Radio – Naweek Rooster

Vrydag 1nm Kinderhoekie en Bak en Proe Vandag Heidi – besoek ons web blad vir die resepte http://nuus.info/category/kos-en-resepte/ 7nm Pot soek ‘n Deksel SAUKRadio is trots om “Pot Soek ‘n Deksel” aan U voor te stel. ‘n Nuwe program wat U graag wil voorstel aan U Deksel, of Pot, sou U een begeer.   Luister […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Musiek Mandjie met DJ Uiltjie, Saterdae om 7nm op SAUK Radio

SAUK Radio bied aan Musiek Mandjie met DJ Uiltjie om 7nm op Saterdag. U mag dit nie misloop nie. Hou pen en papier byderhand – hy speel 10 – 12 liedjies waarin letters in woorde deel is van ‘n leidraad en jy moet ‘n sekere letter van die woord vat om aan die einde ‘n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nuut: Elke Saterdag aand se Musiek Mandjie met DJ Uiltjie sal ‘n gunsteling word.

SAUK Radio is trots om Saterdag aande Musiek Mandjie met DJ Uiltjie om 7nm voor te stel. U mag dit nie misloop nie. Hou pen en papier byderhand – hy speel 10 – 12 liedjies waarin letters in woorde deel is van ‘n leidraad en jy moet ‘n sekere letter van die woord vat om […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!