SAUK Radio is trots om Saterdag aande Musiek Mandjie met DJ Uiltjie om 7nm voor te stel. U mag dit nie misloop nie. Hou pen en papier byderhand – hy speel 10 – 12 liedjies waarin letters in woorde deel is van ‘n leidraad en jy moet ‘n sekere letter van die woord vat om..
Lees verder…